Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem se o.15-Fast 5-netbalspan, wat hoofsaaklik uit o.14-spelers bestaan, is as die Vrystaatwenner in die Fast 5-toernooi aangewys. Hulle het in die eindstryd teen die Goudveld-Hoërskool van Welkom kragte gemeet. Die o.15B-span van Witteberg was negende in die toernooi, en die o.17-span vyfde. Die seëvierende span is van links Kara du Toit, Martinique Grobler, Mia Daacke, Lize van den Bergh, Anika Meyer, Cara de Beer, Ané Joubert en Alicia Mouton (afrigter).Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Oorwin met flinke spel

You need to be Logged In to leave a comment.