Die Noord- en Oos-Vrystaat beleef weens ’n hittegolf bloedige warm temperature. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) in Bloemfontein waarsku teen wegholveldbrande en voorspel vir die komende week in dié streek minimum temperature tussen 17 °C en 20 °C en maksimum temperature wat sal wissel tussen 29 °C en 36 °C, met donderbuie wat plek-plek kan voorkom.Foto: Cecile Nijland


Ontsnap die somer se snikhete temperature

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article