Amure Louwrens, ’n gr. 10-leerling aan die Hoërskool Trio in Kroonstad, het van 2 tot 8 Julie in die skoolvakansie aan die nasionale ringbaltoernooi deelgeneem, wat in Pretoria gehou is. Sy was ’n lid van die senior Vrystaat-ringbalspan, wat ’n derde plek in die toernooi behaal het.Foto: Verskaf


Neem deel met ’n doel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article