Pieter-Louis Pretorius, ’n gr. 11-leerling aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het op 14 en 15 April aan die Noord-Gauteng- binnenshuise boogskietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hy het puik presteer en sy Vrystaatkleure verwerf. Dié prestasie het hom ’n plek op die nasionale boogskiet­kampioenskapsbyeenkoms, wat op 6 en 7 Mei plaasvind, verseker.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM