Dié personeellede het hulle vanjaar by die Hoërskool Witteberg in Bethlehem aangesluit. Van links is, voor: Jannelie du Preez (lewensoriëntering en rekeningkunde), Cari van den Berg (landbou-tegnologie), Mioné van Deventer (wiskunde), Elizna Parsons (verbruikerstudie), Kathryn Labuschagne (Engels) en Igne Weyers (fisiese wetenskap)

Meld aan om jonges se denkvermoë te slyp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article