Matrieks só erken

VrystaatKroon nooi skole in die Noord- en Oos-Vrystaat om die inligting oor hul toppresteerders onder die matrikulante van 2021 aan die koerant te stuur.


VrystaatKroon nooi skole in die Noord- en Oos-Vrystaat om die inligting oor hul toppresteerders onder die matrikulante van 2021 aan die koerant te stuur.

Die besonderhede van elke skool se toppresteerders, asook leerlinge wat uitsonderlike perstasies in die eindeksamen behaal en na aanleiding hiervan met eerbewyse beloon word, word ingewag.

VrystaatKroon wil ook oor matrieks skryf wat, ongeag die uitdagings wat hulle teëgekom het, hul eindeksamen voltooi het.

  • Leerlinge se foto’s (nie kleiner as 1MB nie) en inligting kan per e-pos na madmedia777@gmail.com gestuur word.

You need to be Logged In to leave a comment.