Die Jordaniapark-aftreeoord in Kroonstad het in Maart ’n tuinkompetisie vir inwoners gehou. Hulle is die geleentheid gebied om met hul eenheid se pragtige tuin te spog, en Jenny Serfontein is as die algehele wenner van die kompetisie aangewys. Van links is Anna Opperman (tweede plek), Jenny Serfontein (wenner) en Hentie Ernst (derde plek).Foto: Verskaf


Maak puik tuin

You need to be Logged In to leave a comment.