Drie karatekas van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is op die Vrystaat-karatefederasie se jaarlikse proewe, wat op 15 Februarie plaasgevind het, vir die provinsiale ontwikkelingspan gekies. Van links is Alexis Kriel, Shaun Marais en KG Mogokeng.Foto’s: Verskaf


Maak indruk met karate-vernuf

You need to be Logged In to leave a comment.