Maak goeie skuiwe

Maak goeie skuiwe

Twee sussies aan die Bethlehem-akademie het uitstekend gevaar in die nasionale skaakkompetisie wat op 8 en 9 April aanlyn aangebied is. Ná sewe rondes het Tanya (gr. 3) en Ané (gr. 4) Maass in die eindronde kragte gemeet. Ané het die algehele vyfde plek behaal en provinsiale kleure ontvang, terwyl Tanya in die algehele derde plek geëindig en nasionale kleure ontvang het.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Maak goeie skuiwe

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.