Sedert 22 Februarie kan inwoners van Kroonstad en omgewing plasma by die SANBS se Kroonstad-tak skenk. “Gerbrand Grobler van Kroonstad het geskiedenis gemaak as die heel eerste plasmaskenker by ons tak,” sê Bronwyn Petersen van die bloeddiens. Mense in die A- of AB-bloedgroep word veral aangemoedig om plasma te skenk. Inwoners kan 051-400-6890 skakel om meer inligting te bekom. By Grobler is Wilna Gresse van die bloeddiens.Foto: Verskaf