Lede van die Bethseals-swemklub het aan die Kovsie-oopwaterswembyeenkoms op 14 Januarie by Maselspoort buite Bloemfontein deelgeneem. Altesaam 20 van die klub se swemmers – twee volwassenes en 18 kinders – het die water aangedurf. Dit was ter voorbereiding vir die Midmar-myl, een van die grootste oopwaterswembyeenkomste in Suid-Afrika, op 11 Februarie in KwaZulu-Natal. Hier is van die lede van die Bethseals-swemklub in die water van die Modderrivier by Maselspoort.Foto: Verskaf


Maak gereed vir myl

You need to be Logged In to leave a comment.