Boere en belanghebbendes het op Maandag 11 Maart en DInsdag in Reitz saamgetrek om kennis op Landbouweekblad se jaarlikse herlewingsland­boukonferensie te bekom. Chris Burgess, redak­teur, sê die konferensie het oor jare die maatstaf vir her­lewingslandbou-opleiding in Suid-Afrika ge­stel. Hier luister boere Maandag aandagtig na ’n spre­ker. Lees in die vol­gende VrystaatKroon oor die konfe­rensie en wat­ter insigte gedeel is. Foto: Mlungisi Louw


You need to be Logged In to leave a comment.