Elke jaar is gesonde mededinging op die sportveld ‘n kenmerk van die Derby.


Die hele Oos-Vrystaat sien uit na die naweek se grootste interskole-kragmeting op die sportkalender in Bethlehem.

Derby 2024

Sportmangees en uithalerspel is vir elke Derby-deelnemer belangrik.

Saterdag pak die Hoërskool Voortrekker en die Hoërskool Witteberg mekaar.

Almal word genooi om in die geesdrif van goeie skolesport te kom deel.

KLIEK HIER OM DIE PDF-WEERGAWE VAN DIE DERBY 2024 BYLAAG AF TE LAAI

Derby 2024.

Derby 2024.

You need to be Logged In to leave a comment.