Sowat 350 boere het op 13 en 14 Maart nader gestaan vir Landbouweekblad se vyfde herlewingslandboukonferensie in Reitz.
Konferensies is ook in Somerset-Wes en Ottosdal aangebied.
VrystaatKroon se Madli Grobbelaar het die konferensie by Reitz bygewoon en gee lesers ’n blik op die geleentheid met dié fotobeeld.