Komberse, kos en skenkings nodig vir diere

Die DBV in Kroonstad en Bethlehem is afhanklik van skenkings om na hul viervoetige inwoners om te sien. Dit is vir die organisasie ’n voorkeursaak om die diere te voed en te versorg.


Die DBV in Kroonstad en Bethlehem is afhanklik van skenkings om na hul viervoetige inwoners om te sien. Dit is vir die organisasie ’n voorkeursaak om die diere te voed en te versorg.

Met die winter amper hier wil die DBV ’n beroep op die publiek doen om komberse en dierekos te skenk. Skenkings om dag-tot-dag-uitgawes te dek is ook welkom. Lesers wat hul ondersteuning wil bied, kan die kantoor in Kroonstad by 079-871-5947 of die een in Bethlehem by 058-303-3998 kontak.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.