Kleintjies toon hul staal in sport

Die Laerskool Jordania in Bethlehem het ’n baie suksesvolle gr. R-rugby-en- netbaldag aangebied.

Sportdag

Sportdag
Die Laerskool Jordania in Bethlehem het ’n baie su

Die Laerskool Jordania in Bethlehem het ’n baie suksesvolle gr.?R-rugby-en- netbaldag aangebied.

Die geleentheid is op 27 Mei aangebied en die volgende skole het deelgeneem: die Laerskool Truida Kestell, Disneyland, Laerskool Graanveld, Laerskool Frankfort, New Horizon-kollege, Laerskool Reitz, Kiddies Klub, Bethlehem-akademie en die Laerskool Jordania.

Altesaam 330 kinders het in die 47 onderskeie sportspanne hul skool verteenwoordig.

“Die doel van die dag is om liefde vir sport by ons kleuters te kweek en om aan die kinders blootstelling aan verskil­lende sportsoorte te gee,” sê Linda Heyns, organiseerder.

Dit was die eerste keer dat skole in die streek genooi is om aan dié sportgeleentheid deel te neem. Die sportdag is ’n jaarlikse instelling.

Bel Jordania se kantoor by 058-303-4116 vir meer inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.