Kersgroete: Vandag se uitgawe van VrystaatKroon is die laaste vir 2021, en hiermee word getroue lesers en adverteerders hartlik vir die jaar se getroue ondersteuning bedank.

Vandag se uitgawe van VrystaatKroon is die laaste vir 2021, en hiermee word getroue lesers en adverteerders hartlik vir die jaar se getroue ondersteuning bedank. Dankie aan almal wat deur die jaar inligting en heerlike storiewenke gestuur het, jul bydraes word opreg waardeer.


Vandag se uitgawe van VrystaatKroon is die laaste vir 2021, en hiermee word getroue lesers en adverteerders hartlik vir die jaar se getroue ondersteuning bedank. Dankie aan almal wat deur die jaar inligting en heerlike storiewenke gestuur het, jul bydraes word opreg waardeer. Dieselfde geld elke adverteerder wat die publikasie getrou ondersteun.Mag die Kerstyd vir almal gevul wees met vreugde, liefde en nuwe hoop, sodat 2022 op ’n positiewe noot kan begin. Die eerste uitgawe van VrystaatKroon vir 2022 sal op Woensdag 12 Januarie op straat wees.VrystaatKroon wens elkeen en hul geliefdes ’n vreugdevolle feestyd toe.

Today’s is the last issue of VrystaatKroon for 2021, and the paper thanks its loyal readers and advertisers for their support.Thanks to everyone who sent information and wonderful story tips throughout the year – your contributions are sincerely appreciated. The same rings true for every advertiser’s support.May the festive season be filled with joy, love and new hope for all, so that 2022 can kickstart on a positive note.The first issue of VrystaatKroon for the new  year will be available on Wednesday, 12 January. VrystaatKroon wishes everyone a joyful festive season.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.