Kansa eerbewys ontvang

Carien Hamman (links), streeksbestuurder van Kansa, het op ’n geselligheid vir Kansa-vrywilligers in Bethlehem die Mariëtte Loots-eerbewys aan sr. Ann Engelbrecht oorhandig.

You need to be Logged In to leave a comment.