Die jaarlikse Geloftefees word op 16 Desember, Versoeningsdag,
gevier en verskeie aktiwiteite vind plaas.
gevier en verskeie aktiwiteite vind plaas.
- ’n
Herdenking word om 10:00 in die NG kerk Reitz-Wes se kerksaal gehou. - ’n
Herdenking word van 15 tot 18 Desember, gesamentlik deur Reitz, Petrus Steyn en
Tweeling, aangebied. Vlae sal gehys word en skyfievertonings sal plaasvind.Waatlemoene en
motorfietse sal deel van die vieringe wees. Bel vir Coert Smit by 082-494-4077. -
In
Bethlehem word die herdenking om 09:00 by die BethlehemGeloftefeesterrein
oorkant die lughawe aangebied. -
Ficksburg
en Clocolan hou ’n gesamentlike Geloftefees op die feesterrein in Clocolan. Dit
begin net ná 09:00.Mense word ook gevra
om deel te neem aan die bring-en-braai-geselligheid wat ná die erediens en ander
verrigtinge gehou word. -
In
Senekal vind ’n perdeoptog by die NG klipkerk plaas. Die kerkdiens begin om
10:00, waarna ’n program gevolg word. Pretaktiwiteite en ’n braaigeselligheid
vind ook plaas. Groot pryse is te wen.