Die somergeel van sonneblomme tref die oog op die Vrystaatse vlaktes. John Leonard, ’n boer van Kroonstad, sê hoewel sy eerste sonneblomme vir die seisoen waterskade gely het, staan die lande nou vol jong blomme. “Ons is baie dankbaar vir die heerlike sonskyndae, veral ná die baie reën

Jubel in geel oorvloed op die vlakte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article