Die DBV is afhanklik van maandelikse skenkings om na sy viervoetige inwoners om te sien.
Dit is dié organisasie se prioriteit om die diere te voed en te versorg.
Skenkings is ook broodnodig die dag-tot-dag-uitgawes te dek.
Lesers wat hulle ondersteuning aan die DBV wil bied, kan die volgende nommers skakel:
- Kroonstad se DBV-kantoor kan gekontak word by 079-871-5947, of bel Elouise Hoffman op 076-172-3720.
- Bethlehem se DBV-kantoor is by 058-303-3998 beskikbaar.