Hanré Dreyer (11), ’n leerling aan die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het in Desember aan die Alliance-karate-akademie se byeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hy het ’n goue medalje vir sy deelname in kata, kumite en span-kumite verwerf.Foto’s: Verskaf


Hou skool se naam hoog

You need to be Logged In to leave a comment.