Die o.13-rugbyspan van die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is op 22 Julie as die algehele wenner van die Graanveld-sewestoernooi, wat by die Laerskool Graanveld in Bethlehem plaasgevind het, gekroon. Van links is, voor: Michaele Kaptein, Theuns Fourie, Maverick Nagel en Khahleho Maqelepo Credit: SYSTEM