Die Griffon- hoërskole rugbyvereniging het sy jaarvergadering op 19 November by die Hoërskool Vootrekker in Bethlehem gehou. Die dagbestuur vir die volgende termyn is van links Frans Crous (sekretaris), Nico Pretorius (ondervoorsitter), Gys Coetzee (voorsitter), Tjaart du Plessis (tesourier), Johan van der Walt (ondervoorsitter) en Tertius Maarman (ondervoorsitter).Foto: Verskaf


Hou die leisels by rugbyvereniging met vaardigheid

You need to be Logged In to leave a comment.