Twee leerlinge aan die Laerskool Jordania in Bethlehem het op die Super 8-atletiek­byeenkoms, wat op 4 Februarie by die Laerskool Risiville aangebied is, uitgeblink. Ruhan Cilliers (links) het die rekord in die 1 200 m vir seuns o.12 met ’n tyd van 3:43.85 opgestel. Rileigh Rooiland het op sy beurt die rekord in die 100 m met ’n tyd van 12:53 opgestel asook in die 150 m, in 19:37.Foto: Verskaf


Haal rekords met haastige treë

You need to be Logged In to leave a comment.