Goeie medalje-oes vir klub

GIMNASTE van die Bethlehem-gimnastiekklub het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Federasie (SAGF) se sentrale sone-byeenkoms in Centurion deelgeneem.


GIMNASTE van die
Bethlehem-gimnastiekklub het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse
Gimnastiek Federasie (SAGF) se sentrale sone-byeenkoms in Centurion deelgeneem.

Gimnaste wat in die
vlakeen- en vlaktwee-afdeling deelgeneem het, het 8 goue, 8 silwer- en 5
bronsmedaljes gewen.

SERISSA CASTELYN het in vlak een goud gekry.

NICHELLE DELPORT het in vlak een silwer gekry.

MIA DAACKE het in vlak een goud gekry.

LENCA JANSEN VAN RENSBURG het in vlak twee silwer gekry.

KYLIE VAN DER MERWE het in vlak een silwer gekry.

JUANDRO BERNARD het in vlak een brons gekry.

JACQUES VAN DER MERWE het in vlak twee brons gekry.

ELZÉ STANDER het in vlak twee silwer gekry.

DANÉ VAN DER WESTHUIZEN het in vlak een goud gekry.

CHARL HATTINGH het in vlak een brons gekry.

BENTLEY SCHOEMAN het in vlak een goud gekry.

You need to be Logged In to leave a comment.