Leerlinge aan die Laerskool Jordania in Bethlehem het 2021 op ’n hoogtepunt afgesluit deur interessante en opwindende kampe by te woon. Hier is die gr. 6-leerlinge op die laaste dag van hul kamp in Clarens wat aan die begin van Desember aangebied is.Foto: Verskaf