Dié leerlinge aan die Hoërskool Trio in Kroonstad is in Fezile Dabi-tennisspanne ingesluit. Van links is, voor: Nika Terre’Blanche, Megan Alexander en Wilrie Crous

Gekies om streek op tennisbaan te verteenwoordig

You need to be Logged In to leave a comment.