Events

Mathys Roets en Jacobus Silwer se vertoning Afrikaans, Taal van my Hart

Oppikoppi-gastehuis Kroonstad, Kroonstad, Free State, South Africa

Op Vrydag 9 Mei sal Mathys Roets en Jacobus Silwer die vertoning Afrikaans, Taal van my Hart in Kroonstad aanbied. Die geleenheid sal by die Oppikoppi gastehuis, Kroonstad plaasvind. Kostes is  R220 per persoon, wat ‘n ligte ete ingesluit. Vir meer inligting gekontak  Salomie Brink by 082 821 2396 of Mariè Crous by 072 159 […]

R220

Would you like to submit an event?

Submit your event here.