Op Vrydag 9 Mei sal Mathys Roets en Jacobus Silwer die vertoning Afrikaans, Taal van my Hart in Kroonstad aanbied. Die geleenheid sal by die Oppikoppi gastehuis, Kroonstad plaasvind. Kostes is R220 per persoon, wat ‘n ligte ete ingesluit.
Vir meer inligting gekontak Salomie Brink by 082 821 2396 of Mariè Crous by 072 159 1472.