Die Laerskool Jordania se o.11A-krieketspan het tydens die toernooi van die St. Andrew-skool in Bloem­fontein, op 5 November, twee van drie wedstryde gewen en ’n eerbe­wys vir sy wengees verower. Joshua Scholtz is as beste bouler erken. Van links is, voor: AJ Beukes, Wian Daacke, Johanno Strydom, Juan du Toit, Evan Janse van Vuuren, Joshua en Heino Bruwer

Erken vir wengees

You need to be Logged In to leave a comment.