Dulux-honde vier Kersfees

Solomons Mica het sy jaarlikse Kersgeleentheid verlede week aangebied. Drie van sowat 20 van die sogenaamde Dulux-honde was daar. Die hond heel regs, Oscar, is die bekende hond wat Dulux-verf […]


Solomons Mica het sy jaarlikse Kersgeleentheid verlede week aangebied. Drie van sowat 20 van die sogenaamde Dulux-honde was daar. Die hond heel regs, Oscar, is die bekende hond wat Dulux-verf op televisie bemark. Van links is, voor: Jazmine, Yola en Oscar; agter: Sue Green, Gérard de Boer en Susan van Rensburg.
Foto: Marguerite Vermeulen
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.