Lezé Serfontein, ’n gr. 12-leerling aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, het ’n punt van 90% in Die Voortrekkers se presidentsverkenner-eksamen behaal. Dit is die hoogste persentasie wat in die afgelope agt jaar deur ’n leerling van die skool behaal is.


Dubbeld ’n puik Voortrekker

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article