DBV se natneuse steun op gemeenskap

Die DBV is afhanklik van maandelikse skenkings om na die viervoetige inwoners om te sien.


Die DBV is afhanklik van maandelikse skenkings om na die viervoetige inwoners om te sien.

By dié organisasie kry diere se voeding en versorging voorrang. Skenkings is ook broodnodig vir die organisasie om sy dag-tot-dag-uitgawes te dek.

Lede van die gemeenskap wat hul ondersteuning aan die DBV wil bied, kan die kantore in VrystaatKroon se streek só kontak:

  • Kroonstad: 056-110-0041
  • Bethlehem: 058-303-3998

You need to be Logged In to leave a comment.