Die somer het behoorlik sy buiging kom maak, met warm somersdae en broodnodige reën wat oor groot dele van die Noord- en Oos-Vrystaat uitgesak het. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein voorspel vir die streek in die komende week minimum temperature tussen 15 °C en 19 °C, met maksimum temperature wat sal wissel van 26 °C tot 34 °C. Reën sal plek-plek voorkom. Dié skouspelagtige weerlig is twee weke gelede by Clarens afgeneem.Foto: Cecile Nijland


Bring somerweer blitsig na streek

You need to be Logged In to leave a comment.