Bokkieweek in beeld: Talent volop

Groot opwinding het geheers tydens die jaarlikse Bokkieweek wat van 3 tot 7 Julie in Kroonstad plaasgevind het.


Groot opwinding het geheers tydens die jaarlikse Bokkieweek wat van 3 tot 7 Julie in Kroonstad plaasgevind het.

Altesaam 2 848 spelers van 15 verskillende unies oor die land heen het hier bymekaar gekom om kragte te meet.

Die algehele wenners van die toernooi was o.19 Verre Noord-Kavaliers het koning gekraai het op die rugbyveld en die trofee huis toe gevat.

In die o.19-hokkie vir seuns en meisies het Noord-Transvaal Noord gewen.

Noord-Transvaal Noord se o.19-netbalspan is op sy beurt as die algehele wenner aangewys.

You need to be Logged In to leave a comment.