Bloeisels die kersie op die koek vir nuwe seisoen

Bloeisels die kersie op die koek vir nuwe seisoen

Kersiebome vol bloeisels kondig die lente aan op die Ionia Cherry-plaas langs die R26-pad tussen Fouriesburg en Ficksburg. Mooiweer en warm toestande word deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein vir die volgende week vir die Noord- en Oos-Vrystaat voorspel, met ’n 30%-kans op donderbuie wat op Woensdag 27 September in die omgewing en langs die Lesotho-grens verwag word. Maksimum temperature sal tussen 22 °C en 30 °C wissel, en minimum temperature sal wissel tussen 6 °C en 13 °C. Die foto is op 18 September geneem.Foto: Ionia Cherry Farm Facebook

Credit: SYSTEM

Bloeisels die kersie op die koek vir nuwe seisoen

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.