Verlede week het die winter behoorlik aan ons deure in die Noord- en Oos-Vrystaat kom klomp met minimum temperature wat tussen -1 °C en -6 °C gewissel het en maksimum temperature tussen 10 °C en 15 °C. Vandeesweek se temperature is heelwat warmer, met matige maksimum temperature. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein sê dat kouer toestande weer van Sondag (30/07) af voorspel word en dat die winter nog nie gewyk het nie. Dié foto is op ’n koue Saterdagmiddag, 15 Julie, net buite Clarens geneem.Foto: Madli Grobbelaar


Bibberweer vir eers gebreek, maar lente nog nie hier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article