Vier leerlinge aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem wat Duits as vak neem, het hul Goethe-Zertifikat A1 (Fit in Deutsch 1) einde verlede jaar met vlieënde vaandels geslaag. Van links is Ébet Bester, Bea Oosthuizen, Karli de Jager en CP Breytenbach. Inlas: Annika Piek het die Goethe-Zertifikat B1 met ’n gemiddelde van in die 80% geslaag.Foto’s: Verskaf


Bewys vaardigheid met Duits

You need to be Logged In to leave a comment.