Die lede van die Bethlehem-tuinbouklub het Kerspakkies vir die inwoners van die Sonskyn-dienssentrum gegee. Van links is, voor: Joekie Meyer (voorsitter, Bethlehem-tuinbouklub), Truie Cleghorn (91), Kay Barnard en Susan Grové (91)

Die lede van die Bethlehem-tuinbouklub het Kerspakkies vir die inwoners van die Sonskyn-dienssentrum gegee. Van links is, voor: Joekie Meyer (voorsitter, Bethlehem-tuinbouklub), Truie Cleghorn (91), Kay Barnard en Susan Grové (91); agter: Annemie Bosman (bestuurder), Jakkie Barnard en Willi Pienaar (Bethlehem-tuinbouklub). Foto: Lynda Greyling

You need to be Logged In to leave a comment.