Die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se o.13A-span is as die naaswenner in die Witteberg-rugbytoernooi aangewys. Die toernooi is van 20 tot 23 Maart deur die Laerskool Jordania in Bethlehem aangebied. Die wenner in die o.13-afdeling is die Laerskool Standerton.Foto: Verskaf


You need to be Logged In to leave a comment.