Al die nuus wag ook gratis aanlyn

Onthou dat VrystaatKroon ook ’n tuiste op netwerk24.com het, waar nuus uit dié koerant se verspreidingsgebied gratis gelees kan word.


Onthou dat VrystaatKroon ook ’n tuiste op netwerk24.com het, waar nuus uit dié koerant se verspreidingsgebied gratis gelees kan word.

Gaan na Netwerk24 se webblad, klik op “Streeksnuus” boaan die blad en kies dan VrystaatKroon op die lys van plaaslike koerante.

Volg ook die koerant se Facebook-blad vir nuus, foto’s en skakels na brekende nuusstories.

You need to be Logged In to leave a comment.